Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Skrif: Rut 3        Teksvers:9        Sing: Ps. 122:1,2; Sb. 12-3:1,2; Ps. 9:7; Ps. 89:2; Ps. 91:1; Onse Vader; Ps. 150:1,2,3.

“Wie is jy?” vra hy. Sy antwoord: “Ek is Rut, u slavin. Gooi die soom van u kleed oor u slavin, want u is die losser.”

  • Ons soek dit met ’n vurige hoop
  • Ons vind dit in suiwer liefde
  • Ons leef daarin met opregte geloof