Teks: Handelinge 9:19b-22
Lees: Handelinge 9:1-31
Sing: Psalm 100:1-4; Psalm 86:3,6; Psalm 9:1,7,8; Psalm 105:1-3; Psalm 118:2,7,14;
Deur dit wat met Saulus na sy bekering gebeur, wys ons Here ook vir ons as sy dissipels en kerk ons taak.
- Bekering vereis ondersteuning
- Bekering tref hart en verstand