Skriflesing: Handelinge 9:1-31 (53-vertaling)
Teksgedeelte: Handelinge 9:19b-22 (53-vertaling
Preekskets:
Bekering, Ondersteuning, Verkondiging
Deur dit wat met Saulus na sy bekering gebeur, wys ons Here ook vir ons as sy dissipels en kerk ons taak.
Bekering is lewensveranderend. Dit vra van mense om hul valse gode en hul self-afgodery, te verlaat en te vra waartoe God as hulle Skepper en Verlosser hulle roep in elke aspek van hulle lewe.
- Bekering vereis ondersteuning:
- Bekering tref hart en verstand: