Skip to content
Menu

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.

Vooraf: Lb. 348: 1 – 3 ‘Stille nag’; Lb. 358: 1 – 3 ‘Welkom, o stille nag van vrede’.

Skriflesing: Lukas 2:1-20     Teksvers: 7      Sing: Ps. 93:1,2,3,4; Sb. 4-4:1,4,5; Sb. 4-6; Ps. 118:12,13,14.

‘…en sy het geboorte geskenk aan haar eerste kind, ‘n seun. Sy het Hom in doeke toegedraai en in ‘n krip neergelê, omdat daar nie vir hulle plek in die herberg was nie.’

  • Geen plek in die herberg
  • ‘n Plek aan die kruis
  • ‘n Plek aan die regterhand van die Vader