Skip to content
Menu

Lees: 1 Konings 13; Galasiërs 1:6-9

Teks: Galasiërs 1:6-9

Sing: Ps. 84:3,6; Ps. 25:2,4,5; Ps. 89:6; Ps. 139:1; Ps. 89:1,3;

  • Paulus vermaan die Galasiërs omdat hulle die enigste Weg verlaat het
  • Die dwaalleraars het ’n “ander” evangelie gebring
  • God self vervloek dié wat ’n ander weg wys

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.