Skip to content
Menu

Lees: Galasiërs 1

Teks: Galasiërs 1:1-5

Sing: Ps. 46:1; Ps. 32:1,3; Ps. 89:6; Ps. 139:1; Ps. 89:1,3;

  • Paulus se apostelskap is van God, nie van mense nie (v.1)
  • Christus se werk is genoeg – bevestig deur die Vader (v.1b en 4)
  • Genade en vrede kom van God – nie uit onsself nie (v.3–5)

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.