Skip to content
Menu

Dominee: Ds. Lourens du Plessis  |  Kerk: GK Waterkloofrand  |  Datum: 14 Junie 2026 om 17:30  |  ▶ Kyk op YouTube


Owerhede is deur God ingestel, en ook uiteindelik aan Hom verantwoording verskuldig.

Owerhede se funksie is ten diepste om die voortgang van die Evangelie te ondersteun.

Maar wat gedaan as dit nie gebeur nie?

Ons roeping, ook in terme van die 5e gebod, is om die owerhede te gehoorsaam.

Ons kan nie maar net vingers wys en verwyt nie… Ons moet bid!