Skip to content
Menu

Prediker: Ds. Lourens du Plessis  |  Kerk: GK Waterkloofrand  |  Datum: 13 September 2026 om 09:00  |  ▶ Kyk op YouTube


Die Wederkoms van ons Here, Jesus Christus bring ‘n finale skeiding…

Aan die een kant, ‘n drievoudige : “Wee…” wat uitgeroep word…

Aan die ander kant, ‘n drievoudige : “Halleluja!” wat die hemelruim deurklink!

Die skeiding kom by die drievoudige uitspraak: “Kyk/Ja, Ek kom gou!”