Skip to content
Menu

Prediker: Ds. Lourens du Plessis  |  Kerk: GK Waterkloofrand  |  Datum: 25 Oktober 2026 om 17:30  |  ▶ Kyk op YouTube


Die Een wat belowe om lewende water te gee, is dors….

Die fisiese dors moes verskriklik wees.

Die geestelike dors was egter soveel meer!

Dors jy ook na God?

Vrae vir Kategese:

Wanneer, voor die kruisiging en laaste lyding begin het, het Jesus laas iets gedrink?

Hoe dors was jy al?

Verduidelik die beelspraak in Ps. 42 – wat gebeur met ‘n dier wat BAIE dors is?

Wat was Jesus se werklike dors?

Wat is jy bereid om te doen aan jou eie dors na God?