Skip to content
Menu

Die erediens kan hier regstreeks of daarna gevolg word.

Skriflesing: Johannes 13:21-38        Teksvers: Johannes 13:34       Sing: Ps. 93-1:1,2,3,4; Sb. 12-2:1,2; Ps. 22-1:1,3; Ps. 22-1:9,10,11; Sb. 2-4:1,2,3. 

‘Ek gee julle ‘n nuwe gebod: Julle moet mekaar liefhê. Net soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê.’

  • Die nuwe gebod in die lig van die kruis
  • Onderlinge broederliefde
  • In navolging van Christus