Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.
Lees: Psalm 51 Belydenis: Heidelbergse Kategismus Sondag 20 Teks: Psalm 51:12,13 Sing: Ps. 100-1:1-4; Ps. 51-1:1,2,3; Sb. 10-2 (Onse Vader); Ps. 51-1:5,6,8.
- Die persoon van die Heilige Gees
- Die werke van die Heilige Gees