Lees: Jeremia 29
Teks: Jeremia 29:11
Sing: PS 100:1-4; PS 105:5, 10, 11; PS 46:1-3: SB 43 (15-7):4,5
- Beplan God net voorspoed sonder enige teëspoed vir sy kinders?
- Hoe lees ons die Bybel?
- Wat sê ons teks regtig?
- Die troos vir gelowiges.
Lees: Jeremia 29
Teks: Jeremia 29:11
Sing: PS 100:1-4; PS 105:5, 10, 11; PS 46:1-3: SB 43 (15-7):4,5