Posted by Admin

Lees: Filippense 1:27-2:11; Mattheus 10:34-42

Belydenis: HK Sondag 52 v&a 128

Teks: Mattheus 10:34

Sing: Ps 122-1:1,2; Ps 31-1:1,2; Ps. 145-1:1,12; Sb. 1-2:1,2,3;

  • Dit veroorsaak onrus
  • Dit eis toewyding
  • Gelei deur die Heilige Gees

Die regstreekse uitsending kan hier gevolg word.