Skip to content
Menu

Prediker: Dr Henk Stoker  |  Kerk: GK Waterkloofrand  |  Datum: 26 Julie 2026 om 09:00  |  ▶ Kyk op YouTube


Wanneer ‘n weermag-eenheid netjies in gelid verby marsjeer, doen dit afbreek wanneer ‘n soldaat uit pas is. Dit is een van die beelde wat Galasiërs 5 by ‘n mens laat opkom. Die gelowiges het in ‘n selfsugtige wêreld geleef – ‘n wêreld wat verse 19-21 in duidelike taal beskryf. Deur God se Gees is hulle verander tot stryders vir wat hoort, vir wat God bedoel het. Daarom die oproep om werklik nuut en anders te wees en te leef, om die vrug van die Gees (vs.22-23) uit te leef. Moenie weer verval nie. Laat ons nie verwaand wees nie (vs.26). Laat ons met die Gees in pas bly (vs.25). Galasiërs 5:25 — Aangesien ons deur die Gees leef, laat ons ook met die Gees in pas bly.

Wanneer ‘n weermag-eenheid netjies in gelid verby marsjeer, doen dit afbreek wanneer ‘n soldaat uit pas is. Dit is een van die beelde wat Galasiërs 5 by ‘n mens laat opkom. Die gelowiges het in ‘n selfsugtige wêreld geleef – ‘n wêreld wat verse 19-21 in duidelike taal beskryf. Deur God se Gees is hulle verander tot stryders vir wat hoort, vir wat God bedoel het. Daarom die oproep om werklik nuut en anders te wees en te leef, om die vrug van die Gees (vs.22-23) uit te leef. Moenie weer verval nie. Laat ons nie verwaand wees nie (vs.26). Laat ons met die Gees in pas bly (vs.25).