Skip to content
Menu

Prediker: Ds. Jan-Louis Lee  |  Kerk: GK Waterkloofrand  |  Datum: 13 September 2026 om 17:30  |  ▶ Kyk op YouTube


Kerkgang is toenemend in die spervuur.

So ook is daar ‘n toenemende aanslag op kerkwees, ook op die noodsaak om enigsinds aan ‘n kerk te behoort…

Hoekom is dit vir jou nog ‘n saak van erns om eredienste by te woon?

Hoekom hier?

Kerkwees is in die genade van God begrond…

En Kerkgang ‘n opdrag, totdat die erediens van die ewigheid ‘n werklikheid word!

Mag ons tog nooit verhinder of vervolg word, as gevolg van ons Kerkwees en ons Kerkgang nie!