Prediker: Ds. Lourens du Plessis | Kerk: GK Waterkloofrand | Datum: 13 September 2026 om 09:00 | ▶ Kyk op YouTube
Die Wederkoms van ons Here, Jesus Christus bring ‘n finale skeiding…
Aan die een kant, ‘n drievoudige : “Wee…” wat uitgeroep word…
Aan die ander kant, ‘n drievoudige : “Halleluja!” wat die hemelruim deurklink!
Die skeiding kom by die drievoudige uitspraak: “Kyk/Ja, Ek kom gou!”