Skip to content
Menu

Prediker: Ds. Arie Stavast  |  Kerk: GK Waterkloofrand  |  Datum: 4 Oktober 2026 om 09:00  |  ▶ Kyk op YouTube


1) As gevolg van die deurmekaar wêreld waar in ons leef, ervaar elke mens ‘n tyd waarin hy ‘n verskeurde of ‘n verslae hart het.

2) Dalk is dit ‘n kwaaddoener,‘n teëstander, ‘n vyand, of selfs ‘n vertroueling of ‘n mede-kerklidmaat…

3) Lees gerus die Nederlandse Geloofsbelydenis Art. 29 ((die gedeeltes oor die sektes en huigelaars; en die kenmerke van die valse kerk).

4) Dalk is jy eensaam as gevolg van ’n m5. oeilike huweliks- of gesinslewe, of jou weduweeskap, of dalk is jy wees agtergelaat?

5) Dalk oorweldig deur jou lewens-omstandighede, jou siekte?

6) Hoe gaan jy deur hierdie tyd van jou lewe kom?

7) Was dit nie vir die geloof nie…!

8) Lees gerus die Nederlandse Geloofsbelydenis Art. 29 (die gedeeltes oor die kenmerke van die ware kerk en kerkmens).