‘n Gesellige atmosfeer het geheers op Sondag 11 November toe die Verwelkomingskommissie die nuwe intrekkers welkom geheet het. Dit het plaasgevind by die huis van Japie en Jane Landsberg wat uitstekend toegerus is om soveel mense te onthaal. Ons het heerlik gekuier en geëet en ons hoop die nuwe lidmate voel sommer al klaar tuis.
Kyk na die fotos van die dag.
Nuwe Intrekkers, a set on Flickr.








