Ons het vandag (9 Junie) met leedwese verneem van die afsterwe van Johannes van den Berg Vrydag in die ouderdom van 83 jaar en na ‘n lang periode van lyding.
Die troosdiens vind Donderdag 13 Mei om 11.00 in ons kerkgebou plaas.
Ons bid dat ons Hemelse Vader Nora en haar familie sal vertroos in hierdie moeilike tyd wat voorlê.