Skip to content
Menu

Ons verheug oor die bevestiging gisteraand (26 Mei) van die volgende lidmate in die amp van ouderling en diaken :

Willie Enslin as ouderling

Elaine Slabbert as diaken en

James Slabbert as diaken.

Ons bid die Here se seën toe op die broeders en suster waar hulle nou ‘n besondere diens in die Gemeente en Sy Koninkryk gaan lewer.

Dankie ook aan Eddie Engelbrecht, wat van die amp van diaken losgemaak is, vir sy werk in die Gemeente.