Skip to content
Menu

Daar was eenstemmigheid onder verskeie lidmate dat die 50-jarige viering van ons Gemeente ‘n ware fees was met die Nagmaalsfees as die hoogtepunt en daarna met die kort funksie van musiek en woord en die ete daarna.

Die Gedenkblad (gedruk op glanspapier), met sy artikels en kostelike fotos wat tydens die fees uitgedeel is, is ook ‘n treffer.