Skip to content
Menu

Die teks vir Sondagoggend 18 Augustus is Kolossense 1 : 18.

Die vers lees : En Hy is die Hoof van die liggaam, naamlik die gemeente; Hy wat die begin is, die Eersgeborene uit die dode, sodat Hy in alles die eerste kan wees.

Lees gerus Kolossense 1 ter voorbereiding vir Sondag 18 Augustus se erediens