Skip to content
Menu

Die tema vir Sondagaand se nabetragtingsdiens is : “Wat rig ek in die plek van smart-monumente op ?

Wat rig ek byvoorbeeld op in die plek van

– biddeloosheid ?

– selfgerigtheid ?

– beskuldigings ?

– jaloesie ?

Lees Genesis 30 : 1-8 en 35 : 1-20