Skip to content
Menu

Ons maak verskoning!

Dit blyk dat die klank van die oudio-uitsendings gladnie goed is nie

Sekere probleme word tans ervaar met die beheer van die verskillende aspekte van die klank by die rekenaar en oor die internet.

Daar word daaraan gewerk ten einde die probleem so spoedig moontlik uit te skakel.