Skip to content
Menu

Die erediens op Kersdag is ‘n gesamentlike diens van Waterkloofrand en Alkantrant en hierdie jaar onder die leiding van ons Kerkraad. Ongelukkig het Alkantrant nie ‘n fasiliteit om die diens uit te saai nie.

Die prediker vir die Kersdiens is dr Douw Breed.

Die tema vir die preek is : ‘God neem die “Regeerder Verhewene” (Caeser Augustus) in diens van die Kind van Bethlehem’. Die Skriflesing is Lukas 2 : 1 – 20 en die teksvers is vers 1. Lees die volledige preekskets deur op Sketse hierbo te klik