Skip to content
Menu

Die oggenderediens word gelei deur Ds Frans du Toit Lessing, emerituspredikant van Nelspruit. Die Skriflesing is Jesaja 8:5 tot 9:1 en die sang is Psalm 100 vs 2 en 3, Psalm 25 vs 3 en 6, Psalm 68 vs 9 en Psalm 81 vs 1 en 12.

Die aanderediens  word gelei deur Ds Fanus Heystek van Magalieskruin. Sy Skriflesing is Matteus 1 vs 18 tot 25 en die sang is SB 1-3 vs 1 tot 3, Psalm 79 vs 5,6 en 9 en SB 4-6.

Die oggenderediens op Sondag 22 Desember word ook gelei deur Ds Frans du Toit Lessing en die aanddiens deur Ds Malan van Rhyn