Die Skriflesing vanoggend is Openbaring 2 : 8 – 11 en die teksvers is vers 8.
Die tema vir die preek is :
“Die Eerste en die Laaste het die dood ontmasker en aan my die lewe gegee”
“Die Eerste en die Laaste het die dood in die dood, doodgemaak en Hy lewe.
Deur die Eerste en die Laaste ken ek reeds in hierdie lewe die lewe.
Deur die Eerste en die Laaste se oorwinning herken ek die dood”
Lees die volledige preekskets deur op “Sketse” hierbo te klik