Vanoggend se Skriflesing is Deut.12 : 1-12 en Jos. 18 : 1-10 en die teksvers is Jos.18 vers 1
Die tema is “Deur God se teenwoordigheid is ons vergenoegd maar ook heilig ontevrede”
* Deur God se teenwoordigheid is ons vergenoegd
* Deur God se teenwoordigheid is ons heilig ontevrede.
Ons sing Lied 151 : 1,2; Psalm 59 : 5,10; Psalm 144 : 1,2,6 en Psalm 105 : 23 en 24.
Vanaand se Skriflesing is Joh. 12 : 20-36 en die teksvers is vers 32.
Die tema vanaand is : “Begryp wat met jóú by die kruis gebeur het.
Ons sing vanaand Psalm 44 : 1,2,3(omd); Psalm 31 : 1,2(omd) en Skrifberyming 5-2 : 3,4 en 8