Skip to content
Menu

Ons as gemeente is saam met Deon en Carene van der Merwe en Carene se ouers, Jan en Kobie Erasmus, verheug oor die geboorte van Carli, die dogtertjie van Deon en Carene op Donderdag die 27ste Maart. Aan God die eer!