Skip to content
Menu

Vanaand se erediens word gelei deur Ds Ben Fourie van Kameeldrift.

Die Skriflesing is Openbaring 1 en die teksverse is Openbaring 1 : 4 en 5.

Die tema van die preek is “Leef as geseëndes”

Ons sing Psalm 146 : 1,8; Psalm 119 : 26 en 27 en Skrifberyming 19 – 3 : 1,2 en 3