Skip to content
Menu

Die amptelike bekendstelling deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika van ‘n gedeelte van die Bybel “Nuwe Testamente en Psalms, ‘n Direkte Vertaling” vind moreaand (Woensdag 9 April) in Kemptonpark plaas. Dit sal o.a. ‘n aand van musiek en sang wees. Ons predikant, Dr Douw, beplan om die funksie by te woon en veral omdat hy ook betrokke is by die projek omdat hy  sekere gedeeltes van die Bybel gekry het om opnuut te vertaal.

Hierdie weergawe van die Bybel is die resultaat van die werk wat in die derde van vyf fases van die Bybelgenootskap se projek en is tans in die handel verkrygbaar.