Skip to content
Menu

Die Sinode van die Presbiteriaanse Kerk van Brasilië vind tans plaas in die stad Natal in Brasilië. Dié Kerk gaan o.a. besin oor sy bande met ons kerkverband. Dr Douw Breed woon dié Sinode namens ons kerkverband by om inligting en advies soos nodig te gee. Ons bid hom die Here se seën toe vir hierdie belangrike taak.