Skip to content
Menu

Die President Kruger Kinderhuis het saam met die Helpende Harte susters (Sonnika Coetzee en Elmarie Erasmus) van ons gemeente geskenkies opgemaak vir hulle huistannies vir Moedersdag. Dit het die gewers en ontvangers groot plesier verskaf.Die twee susters staan nou bekend as die “Sepietannies”. Kyk na die fotos.Kinderhuis 01 (640x480)

Kinderhuis 02 (480x640)

Kinderhuis 03 (480x640)

Kinderhuis 05 (480x640)

Kinderhuis 06 (640x480)

Kinderhuis 07 (480x640)

Kinderhuis 08 (480x640)

Kinderhuis 09 (480x640)

Kinderhuis 10

Kinderhuis 11

Kinderhuis 12