Skip to content
Menu

Ds Nico Ligthelm lei ons vanaand in die erediens en behandel vers 5:1 van Efesiërs in sy preek rondom die tema “Christus se voorbeeld volg”
Ons sing vanaand Ps.92 : 1 en 6; Ps.38 :8 en 17 en Skrifberyming 12-3 :1.
U kan altyd op ons gemeente se eredienste inluister of inkyk deur op die voorblad te klik op “oudio” of “video”.