Prof Amie van Wyk begelei ons vanoggend (Sondag 14 Junie) om sekerheid te kry in die wete dat niks ons van God se liefde kan skei nie. Die sekerheid kry ons deur Romeine 8 : 31-39 te lees met die klem op verse 38 tot 39.
Hy deel die preek soos volg op :
1. Die vraag na sekerheid
2. Wat bring skeiding ?
a) Die mag van die sonde
b) Die mag van bose magte
c) Die mag van die dood
3. Wat oorwin skeiding?
a) Die liefde van God
b) Die liefde van Christus
4. Boodskap
a) Van liefde
b) Van hoop
Ons sing vanoggend Lied 203 : 1 tot 5; Sb. 12-3 : 1en 2; Sb.9-1 :11; Sb.5-4 : 1 tot 6 en Sb.10-2