Skip to content
Menu

Ons maak met leedwese bekend die afsterwe Sondagaand 7 Junie van sr Rina Spengler. Sy was die moeder van sr Elsabe Malan (van Piet Malan). Die troosdiens vind Donderdag 11 Junie om 11.00 in ons kerkgebou plaas en sal deur dr. Douw gelei word.