Die erediens word vanoggend gelei deur ds Rassie Smit, emerituspredikant van Magalieskruin.
Die Skriflesing uit 1 Samuel 4 : 10-22 word gebruik om die tema van die preek te behandel:”God se kind handhaaf sy eer oral en altyd”.
Ons sing vandag Ps. 75 : 1 en 4; Ps.79 : 5 en 6; Ps.96 : 5 en as slotsang Ps. 96 : 6 en 8 .
U kan na die erediens luister of inkyk (video-weergawe)