Skip to content
Menu

Vertrou op die Here

Die tema van vanaand 9 Augustus se erediens is : “Vertroue op die Here bring ander tot vertroue”

Die Skriflesing is Rigters 6 : 1 – 32 met vers 24 as teksvers.
Ons sing vanaand Ps.48 : 4 en 5; Ps. 81 : 1, 5 en 8 en Ps. 138 : 2 en 3.

U kan inluister of inkyk deur op oudio of video op die voorblad te klik.