Skip to content
Menu

Die Skriflesing uit Johannes 6 : 1 tot 14 bring ons by die tema van vanoggend se erediens, nl.”Sonder antwoorde? Vra jy die regte vraag?” Die teksvers is vers 6.
* Deeglike beredenering bring nie noodwendig die regte antwoorde nie.
* Die regte vraag bring my by antwoorde.
* God se antwoorde moet nie verdraai word nie.
U vind die volledige preekskets deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
U kan ook inskakel of inkyk deur op oudio of video op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Ps.36 ; 2 en 3; Skrifberyming 10-2; Ps.27 : 3 en 4 en Ps. 112 : 1, 2 en 3 (Cloete omdigting)