Skip to content
Menu

Die preek in vanaand se erediens is ‘n opvolgpreek op laas Sondag (16 Augustus) se preek.
Die Skriflesing is Galasiërs 6 met vers 14 as teksvers en die tema is :”Spog met die kruis – God voer sy alwyse plan
uit en jy sien sy hart”.
Ons sing vanaand Ps.29 : 1, 3 en 5; Ps.98 : 1 en 2 en Skrifberyming 1-2 : 1, 2 en 3
U kan vanaand inluister en/of inkyk.