Skip to content
Menu

Die Skriflesing vir vanoggend se erediens is Johannes 1 : 1 tot 14 met die klem op verse 4 en 5.

Dr Douw se tema is : “(Gelowige) Realis vier met oorgawe Kersfees” :

  • Daar is ‘n radikale onderskeid tussen die Woord en die heelal.
  • Die lewe in die Woord was en is die lig vir die mense.
  • Toe die Woord vlees word, was ‘n eeue-oue stryd reeds verby.
  • Met die vleeswording is ‘n oorwinning van die lig aan die orde.
  • Deur die Woord hou die lig aan skyn en dit skyn in die duisternis.

U kan die volledige preekskets volg deur te klik op “Sketse” op die voorblad.

Ons sing vanoggend Ps. 100 :1, 2 en 3 (omdigting); Ps. 9 : 1,7 en 8; Ps.128 : 1 en 4 en Ps. 36 : 2 en 3.

U kan die erediens op video volg deur hieronder te klik op die pyl.

[youtube id=”BiDN_0JA33E”]