Dr Fanie van der Schyff van Brooklyn lei vanaand se erediens (‘n ruildiens soos met elke eerste Sondagaand van die maand die gewoonte is in Pretoria).
Ons lees vanaand Jesaja 41 : 21-24 en die tema vir die erediens is : ” Daarom kan ons Hom vertrou !”
Ons sing vanaand Ps. 33 : 1, 6 en 11; Ps. 105 : 1, 3 en 5 en sluit af met die Amen soos in Skrifberyming 13-3.
U kan die erediens volg by wyse vanb oudio en video.
[youtube id=”34_jd17ofWU”]