Vanaand se erediens word gelei deur dr Johannes Bingle, emerituspredikant van Windhoek.
Die Skriflesing is Openbaring 4 en 5 en die tema van die diens is “Troongesig in eindgerig – muse van my lewe”.
Ons sing vanaand Skrifberyming 5-3 : 3, 4 en 5 en Skrifberyming 1-2 : 1,2 en 3.
U kan die volledige liturgie vind onder “Sketse” op die voorblad.
Die diens kan via oudio of video gevolg word.
[youtube id=”-8-S45EFLtQ”]