Die Skriflesing vir vanoggend 15 Mei se erediens is Openbaring 5 met vers 6 as teksvers. Die tema van die erediens gelei deur dr Douw, is “Verbly jou in die WIE van Pinkster.”
- Verbly jou in die Gewer
- Verbly jou ook in die Gawe
- Verbly jou in die ontvangers
Die volledige preekskets vind u deur op “Sketse” op die voorblad te klik.
Ons sing vanoggend Psalm 145 : 4, 5 en 6 (omdigting); Psalm 36 : 2 en 3; Psalm 18 : 15 en 16 en Skrifberyming 8-3 : 1.
U kan die videoweergawe van die erediens volg deur op die pyltjie hieronder te klik.
[youtube id=”5hi6hWUOn9s”]