Skip to content
Menu

Dr Douw se tema vir vanoggend 26 Junie se erediens is :”Die Here se oë is gerig op my tong”.

Die Skriflesing is Spreuke 15 : 1 tot 17 met vers 3 as teksvers.

U vind die volledige preekskets deur op “Sketse” op die voorblad te klik.

Ons sing vanoggend Psalm 121 : 1, 2 en 3 (omdigting); Psalm 9 : 1, 7 en 8; Psalm 99 : 2 en 5 en Skrifberyming 9-4 : 1, 5 en 6.

U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die pyltjie te klik.

[youtube id=”j-LuECua0os”]