Skip to content
Menu

Die tema van vanaand 26 Junie se erediens word deur dr Douw behandel aan die hand van Genesis 4 : 1 tot 16.

Ons sing vanaand Psalm 46 : 1 en 3 (omdigting), Psalm 75 : 1 en 5(omdigting) en Psalm 40 : 3 en 5.

U kan die erediens volg deur hieronder te klik.

[youtube id=”tGw1hp1Mi4A”]