Ons maak met leedwese bekend dat br. Wilkie Wilken gisteroggend (Woensdag 29 Junie) oorlede is in die ouderdom van 62 jaar. Besonderhede in verband met die begrafnis is nog nie bekend nie.