Skip to content
Menu

Dr Rassie Smit van die GK Wapadrand lei vanoggend die erediens. Die tema vir die erediens is: ” Van bekering tot vervulling en die Skriflesing is Efesiërs 3 : 14 tot 21.

Die preekskets en liturgie vind u deur te klik op “Sketse” op die voorblad.

U kan die erediens in videoformaat volg deur hieronder op die pyltjie te klik

[youtube id=”icxQNZVMnws”]