Ons gemeente se laaste viering van die Heilige Nagmaal vind Sondagoggend 13 November plaas. Die Nabetragtingsdiens sal ‘n deel wees van dié erediens en daar sal dus nie die aand ‘n erediens wees nie.
Die ouderlinge sal binnekort begin met hul huisbesoeke by al die lidmate.