Skip to content
Menu

Vanaand 2 Oktober, se erediens is ‘n ruildiens met die gemeente Gk Derdepoort en dus neem Ds Pieter le Roux die leiding.

Die tema van die erediens is :” Meet jou motiewe” en die Skriflesing is verskillende gedeeltes, nl. Matteus 6: 1 tot 8 en 16 tot 18 sowel as Efesiërs 6 : 5 tot 9.

Indien die internetverbindings bevredigend is, kan u die erediens in videoformaat hieronder volg deur te klik op die pyltjie.

Ons sing vanaand Psalm 33 : 1, 7, 8 en 11; Skrifberyming 9-4 : 1 en 5 en Psalm 4 : 1, 3 en 4.

[youtube id=”Ma78ak9m1Eg”]